Beer Bread
PORTIONS: 4
BY
claudsalice
Claudia Jonker
0
0
6 years ago
1⃣ Een bier
2⃣ Twee koppies meel (self rise)
3⃣ Drie teelepels suiker
4️⃣ Ingredients to taste
Moer in bak met knippie sout en meng met lepel tot jy nie meer droë meel sien nie as jy nog droë meel sien vee dit op die grond Emma sal skoonmaak more. Gooi in ander bak en sit in oond op 220 vir 20 minutes